Vannevar Bush

Vannevar Bush
Vannevar Bush in 1940

Gebore (1890-11-03)3 November 1890
Everett, Massachusetts
Oorlede 28 Junie 1974 (op 83)
Belmont, Massachusetts
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Elektriese ingenieurswese
Instelling(s) Massachusetts Institute of Technology
Carnegie Institution of Washington
Alma mater Tufts-universiteit (B.S., M.S., 1913)
Massachusetts Institute of Technology (D.Eng., 1916)
Doktorale promotor(s) Dugald C. Jackson
Arthur E. Kennelly[1]
Ander bekende student(e) Claude Shannon
Frederick Terman
Bekend vir Nasionale Wetenskapstigting, Manhattan-projek, Raytheon, Differensiaalanaliseerder
Invloed op Douglas Engelbart
Ted Nelson
Toekennings Edison-medalje (1943)
Hoover-medalje (1946)
Medalje vir verdienste (1948)
IRI-medalje (1949)
John Fritz-medalje (1951)
John J. Carty-toekenning (1953)
Nasionale Medalje van Wetenskap (1963)
Atoom-Pioneer-toekenning (1970)
Handtekening

Vannevar Bush (Everett, Massachusetts, 11 Maart 1890 – Belmont, Massachusetts, 28 Junie 1974) was 'n Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder, veral bekend vanweë sy politieke rol in die ontwikkeling van die atoombom en sy idee vir die Memex, wat vandag algemeen beskou word as 'n basiskonsep vir die latere Wêreldwye web.

  1. "Vannevar Bush" (in Engels). Computer Science Tree. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2020. Besoek op 17 Februarie 2018.

Developed by StudentB